NewsNews
13 Augustus: Coronavirusgevalle bly steeds styg
Volgens die Gauteng departement van gesondheid is daar nou 2 675 mense inwoners van die Merafong City munisipale gebied wat met die nuwe coronavirus besmet is. Dit is gelukkig net sewe meer as gister se 2 668. Daar is sover 2 306 van die besmette inwoners wat reeds van die siekte herstel het. Elders in die Wesrand is …
Volgens die Gauteng departement van gesondheid is daar nou 2 675 mense inwoners van die Merafong City munisipale gebied wat met die nuwe coronavirus besmet is. Dit is gelukkig net sewe meer as gister se 2 668. Daar is sover 2 306 van die besmette inwoners wat reeds van die siekte herstel het. Elders in die Wesrand is daar nou 6 531 gevalle in Mogale City (waarvan 5 301 herstel het) asook 3 2509 in Randwest (waarvan 2 798 herstel het). Daar is sover 208 inwoners van die Wesrand aan Covid-19 oorlede. Dié sterfgevalle is twee meer as gister.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.