NewsNews

Welverdiend-pad steeds versper

Die pad tussen Carletonville en Welverdiend word steeds deur oproeriges versper.

Hoewel motoriste van Carletonville tot by die brug na Khutsong kan ry, word die pad ‘n ent verder deur ‘n groep oproerige inwoners versper.

Dié mense is ongelukkig oor ‘n kragonderbreking in Khutsong Uitbreiding 5.

Inwoners word gewaarsku om nie die pad te grbuik nie aangesien die ongelukkige inwoners bestuurders se voertuie met klippe gooi.

Intussen is ‘n deel van Welverdiend ook steeds sonder krag as gevolg van kabeldiefstal by die substasie in 16de Straat.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button