NewsNews

Een dood en twee beseer in ongeluk op R42

Een dood en twee beseer in ongeluk op R42

VANDERBIJLPARK. – ‘n Ernstige ongeluk net na 18:00 Saterdagaand 22 Junie het die lewe geneem van ‘n man en sy passasier is in ‘n kritieke toestand terwyl die bestuurder van die tweede voertuig lig beseer is.

Die ongeluk het op die Bararageweg (R42) skuins oorkant die Vaal Uitsig Winkel net voor die R553 afdraai plaasgevind. Die bestuurder van die Ford Bantam Leisure is opslag dood terwyl sy vroulike passasier op die toneel deur ER24 paramediese personeel gestabiliseer is en na die Sebokeng hospitaal vir behandeling. Die bestuurder van ‘n Volkswagen Caddy het sowat 75m daarvandaan in die oorkant van die pad gelê en is lig beseer. Die Caddy het op sy dak gelê terwyl die bakkie se agterkant feitlik verwoes is. Die Emfuleni Fire en Rescue was ook op die toneel en het bygestaan om die liggaam uit die voertuig te haal.

Die SAP ondersoek die ongeluk.

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Carletonville Herald in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button