CommunityPhoto Galleries

Laaste dag vir matriekrok van die jaar-inskrywings

Meisies het nog net tot vanmiddag om 16:00 kans om vir die Herald se matriekrok van die jaar-kompetisie in te skryf.

Meisies het nog net tot vanmiddag om 16:00 kans om vir die Herald se matriekrok van die jaar-kompetisie in te skryf.

Dit gaan gaan vanjaar groter as ooit wees en gaan weer saam met Soli-Deo Venue op Carletonville gehou word. Die finaal gaan ook weer by Soli-Deo aangebied word.

Anders as in die verlede waar daar geen onderskeid was nie, gaan daar vanjaar afdelings – vir ontwerpers-, gekoopte- en tuisgemaakte rokke wees. Die finaal sal op Vrydag, 24 November, gehou word.

Meisies wat wil deelneem, moet vollyf foto’s van hulle in hul rokke, saam met hul naam, die naam van hul skool en ‘n aanduiding van óf hul ontwerp, gekoop of self gemaak is, na adele.louw@mooivaalmedia.co.za stuur. Stembriefies kan tot Donderdag, 16 November om 16:00 by die Herald se kantoor ingehandig word.

Deelnemers kan met ‘n verskeidenheid pryse, waaronder kontantpryse, handsakke, nael- en hare bewyse, geskenkpakke en koopbewyse vir brandstof en nog baie meer wegstap.

Rezelle van Aarde Hoerskool Fochville rok deur ma, Tilly Krugel, gemaak
Rezelle van Aarde Hoerskool Fochville rok deur ma, Tilly Krugel, gemaak.
Chané Small se rok was gekoop en die kristalle is daarna aangebring deur Janie Britz. Sy is ‘n tuisleerder deur Impaq.
Chané Small se rok was gekoop en die kristalle is daarna aangebring deur Janie Britz. Sy is ‘n tuisleerder deur Impaq.
Charlene de la Rey van Hoërskool Carletonville se rok is self gemaak.
Charlene de la Rey van Hoërskool Carletonville se rok is self gemaak.
Chrizanne Pieterse Hoërskool Fochville se rok is deur Werner Dey ontwerp
Chrizanne Pieterse Hoërskool Fochville se rok is deur Werner Dey ontwerp.
Danita Els Hoërskool Fochville Rok ontwerp deur Sandra Janse van Vuuren
Danita Els Hoërskool Fochville Rok ontwerp deur Sandra Janse van Vuuren.
Gabriella Rodrigues, Potchefstroom High School for Girls, dress handmade
Gabriella Rodrigues, Potchefstroom High School for Girls, dress handmade.
Jennifer Williams Hoërskool Carletonville. Rok is self gemaak.
Jennifer Williams Hoërskool Carletonville. Rok is self gemaak.
Marchelle Barnard Hoërskool Wonderfontein Ontwerp
Marchelle Barnard Hoërskool Wonderfontein. Rok is ontwerp.
Juanita Schneider Hoërskool Fochville Ontwerp deur Shirley In Johannesburg
Juanita Schneider Hoërskool Fochville Ontwerp deur Shirley In Johannesburg.
Tammy van Niekerk Hoerskool Carletonville rok gekoop
Tammy van Niekerk Hoerskool Carletonville rok gekoop
Suzanne Viljoen Suzanne Viljoen Rok is gekoop
Suzanne Viljoen Suzanne Viljoen Rok is gekoop
Sharlène Schoonraad Hoërskool Fochville Ontwerp deur Oleg Casini
Sharlène Schoonraad Hoërskool Fochville Ontwerp deur Oleg Casini
Ruané Terblans Hoërskool Wonderfontein Self gemaak
Ruané Terblans Hoërskool Wonderfontein Self gemaak
Rezelle van Aarde Hoerskool Fochville rok deur ma, Tilly Krugel, gemaak
Rezelle van Aarde Hoerskool Fochville rok deur ma, Tilly Krugel, gemaak
Megan de Lange Fochville High School. Dress hired.
Megan de Lange Fochville High School. Dress hired.
Melisa Alberts van Hoërskool Wonderfontein se rok is ontwerp.
Melisa Alberts van Hoërskool Wonderfontein se rok is ontwerp.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button