CommunityLocal newsPhoto Galleries

Maandwenners van ons bruidspaar-kompetisie

Carletonville Herald is trots om aan te kondig dat Izak en Lizette Kruger as die wenpaartjie vir Oktober aangewys is.

Carletonville Herald is trots om aan te kondig dat die wenpaartjie vir Oktober aangewys
is.

Izak en Lizette Kruger as as die maand se wenners gekies.
Bruidspare wat wil inskryf kan vir ons ‘n kop-en-skouer-foto waarop julle die mooiste glimlag op jul groot dag het, instuur. Maak seker dat jul name, troudatum en kontaknommers agterop geskryf is. Foto’s kan by die Herald se kantoor ingehandig word of na adele. louw@mooivaalmedia.co.za gestuur word.
Paartjies wat per e-pos inskryf, moet egter seker maak dat hul volledige kontakbesonderhede saam met die foto gestuur word. Lesers kry na afloop van elke maand se inskrywings die geleentheid om vir hul gunsteling bruidsfoto te stem en so elke maand se wenpaartjie aan te wys.

Izak en Lizette Kruger is ons wenpaartjie.
Izak en Lizette Kruger is ons wenpaartjie.

You can read the full story on our App. Download it here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button