Local newsSport

Jong vegters presteer tydens kompetisie

Verskeie van die jong sterre het medaljes teruggebring.

Verskeie jong MMA (gemengde gevegkuns) vegters van Carletonville het die afgelope naweek tydens ‘n kompetisie presteer.

Die groep het Saterdag aan die MMA jeugkampioenskap in Alberton deelgeneem.

Gevegte is in die saal van Laerskool President Steyn gehou.

Sowat 60 jong vegters van regoor die provinsie het deelgeneem.

You can read the full story on our App. Download it here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button