Local newsSport

Gaan strek jou bene vir ‘n goeie doel by Goldfields West

Dit is vir 'n goeie doel.

Die Goldfields West Private Gholfklub hou verskeie aksies om inwoners en instansies te help.

Diegene wat hul bene tydens Lente wil rek, kan môre 5 Oktober ‘n roete om die klub se gholfbane kan stap of draf. Die geld word as deel van die bewusmaking rondom borskanker ingesamel en sal aan ‘n instelling wat hiermee verband hou, geskenk word.

Die vyf kilometer draf of stap sal om 08:30 begin.

Volgens Ananda Balt van Goldfields West Private Gholfklub is dit die tweede keer dat hulle so ‘n pretdraf hou.

Die doel is om inwoners van ons omgewing ‘n geleentheid te gee om die warmer weer en die buitelug te geniet en geld vir ‘n goeie doel in te samel.

You can read the full story on our App. Download it here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button