Home/Local news/MMA vegter reg vir titel Local newsSport MMA vegter reg vir titel Hierdie gaan 'n belangrike titelgeveg wees. 3 hours ago Adele Louw Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print 'n MMA-vegter van die Fight Street MMA klub van Carletonville, Charmaine Rabbolini, gaan op 3 Augustus in die Walter Sisulu-saal in Randburg om die titel as GFC vroue veergewigkampioen meeding. Sy gaan teen Kiara Fegen van Johannesburg veg. By Charmaine is haar afrigter, Shihan Chimmy van Winkel. 3 hours ago Adele Louw Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print