Local newsSport

Daggie in Goue Leeus-span

Hou hierdie jong speler dop.

‘n Rugbyspeler van Laerskool Dagbreek, Danie Kok, is vir die Goue Leeus o.13 A-span gekies. Dit is ‘n besondere prestasie. “Dagbreek is baie trots op die bobaas rugbyspeler. Ons sien uit om sy naam in die toekoms nog in hoë rugbykringe te sien,” sê ‘n woordvoerder van die skool, mev. Colene Rudolph.

Related Articles

Back to top button