Local newsSport

Jong ruiter presteer

'n Jong ruiter van Fochville het onlangs tydens 'n groot skou presteer.

Adele Louw

‘n Jong ruiter van Fochville het onlangs tydens ‘n groot skou presteer.

Emily Benson, ‘n gr. 3-leerder van Laerskool Fochville, het op 29 en 30 Oktober met haar perd Hartzenberg Lisa op Magogong gaan skou. Hulle het aan die landbouskou se perde-afdeling, wat ‘n hoogtepunt op dié dorpie in Noordwes se jaarlikse kalender is, deelgeneem.

Emily en Lisa het in die o.10 plesierperd klas deelgeneem en twee eerste plekke ingepalm.

“Sy was regtig oulik gewees en ons is baie trots op haar,” sê Emily se ma, Nadia.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button