Local newsSport

Was jy by Saterdag se rugby?

Baie inwoners het ons area se eie rugbyspan, die MCR Jaguars, ondersteun toe hulle Saterdag teen die Harlequins uitgedraf het. Een van dié toeskouers sal ook in môre se koerant as die wenner van die Herald se kompetisie uitgewys word.

Indien jy Saterdag se rugby wedstryde was, staan jy ‘n kans om ‘n prys van die Herald se wen.

Hou môre se koerant dop om te sien of jy die toeskouer is wat uitgewys word.

Die Jaguars, ons area se eie rugbyspan, nooi ook alle ouer spelers uit om vir hul “Golden Oldies” span te gaan speel. Belangstellendes kan Pierre by 083 625 4437 kontak of ‘n e-pos na mcrjaguars@gmail.com stuur.

Hier is ‘n paar van die foto’s wat die Jaguars se Simoné Harman van die toeskouers geneem het:

 

Related Articles

Back to top button