Local newsNews

Groot borge vir die Herald se Mooiste Matriekrok kompetisie

Kom spog met jou pragtige matriekrok.

Matriekmeisies van al die skole in Merafong kan vanjaar lekker pryse in ons Mooiste Matriekrok kompetisie wen.

Stonehenge (by Parys), Jane Photography en Stonehaven on Vaal is vanjaar ons borge van pryse vir ons wenner.

Meisies kan met hul besondere rokke spog wat hul na hul matriekafskeid gedra het.

Indien jy dink dat ‘n foto van jou in jou rok kan wen, kliek op hierdie kode wat jou na ons webwerf sal neem om in te skryf:

https://www.citizen.co.za/carletonville-herald/matric-dress-competition/

Diegene wat wil inskryf, kry tot 8 November kans om foto’s van hulle in hul spesiale rokke in te stuur.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button