Local newsNews

Eureka Park se inwoners maak self skoon

Carletonville se bejaardes staan vir niemand terug nie.

Inwoners van die munisipale woonkompleks vir bejaardes, Eureka Park, moes onlangs self daar skoonmaak.

Volgens die nuwe voorsitter van die Bejaarde Komitee, Georgie Britz, het hulle onlangs dié taak self aangepak nadat die munisipaliteit dit nie gedoen het nie.

Britz sê ‘n inwoner, Burrie Britz, het sy sleepwaens geleen om die gemors weg te ry terwyl die voormalige voorsitter, Jan Esterhuizen, ook gehelp het om van die gemors weg te ry.

“Ons wil ook die publiek bedank vir kos en koeldrank wat hulle afgelewer het vir ons bejaarde mense wat vir drie dae skoongemaak het,” sê Britz.

You can read the full story on our App. Download it here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button