Home/News/News/MMA vegters in provinisiale span NewsSportSport MMA vegters in provinisiale span MMA-vegters van Carletonville is reg om vanjaar groot hoogtes te bereik. February 23, 2024 Adele Louw Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Gemengde gevegkuns (MMA) vegters van die Fight Street MMA klub in Carletonville is na afloop van proewe op 10 Febriarie in Alberton vir die Gauteng MMA-span gekies. Voor is Sumari-May Eddy, Emma Golden en Megan Golden. In die tweede ry is Christoff van Jaarsveld. Agter is Shihan Chimmy van Winkel (afrigter), Kenneth Golden, JT Tuz, Patrick Steyn en Alex Tuz. Gemengde gevegkuns (MMA) vegters van die Fight Street MMA klub in Carletonville is na afloop van proewe op 10 Febriarie in Alberton vir die Gauteng MMA-span gekies. Voor is Sumari-May Eddy, Emma Golden en Megan Golden. In die tweede ry is Christoff van Jaarsveld. Agter is Shihan Chimmy van Winkel (afrigter), Kenneth Golden, JT Tuz, Patrick Steyn en Alex Tuz. February 23, 2024 Adele Louw Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print