Local newsNews

Huisrowers slaan in Uitbreiding 9 toe

Rowers het eergister (Sondag 4 Februarie) by nog 'n huis in Carletonville toegeslaan.

Huisrowers het die afgelope naweek by ‘n huis in Baardstraat in Carletonville Uitbreiding 9 toegeslaan.

‘n Vrou (50) wat in die buitekamer woon, het vroeg Sondagoggend van ‘n lawaai by haar deur wakker geword.

Tot haar skok het ‘n groep rowers die deur afgeskop en ‘n wapen op haar gerig. Hulle het haar toe met pepersproei in die gesig gespuit.

Die rowers is later na die huis waar hulle verskeie ware gesteel het.

Hulle het in ‘n wit bakkie van die toneel gevlug.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button