Local newsNews

Polisie arresteer verdagtes vir besit van AK-47 en ammunisie

Die arrestasie het op Maandagmiddag (21 Augustus) op die N12 oorkant die lisensiekantore plaasgevind toe blitspatrollie lede ‘n grys VW Polo voertuig gestop het.

Flink werk van polisie het tot die arrestasie van drie verdagtes vir die besit van ‘n AK-47 vuurwapen en ongelisensieerde ammunisie gelei.

Die arrestasie het Maandagmiddag (21 Augustus) op die N12 oorkant die Potchefstroom lisensiekantore plaasgevind toe lede van die blitspatrollie ‘n grys VW Polo voertuig gestop het.

“Hulle het ‘n AK-47 vuurwapen sowel as AK-47 patrone in hulle besit gekry,” het Noordwes polisiewoordvoerder, kol. Adele Myburgh, bevestig.

Die drie verdagtes wat onderskeidelik 45, 43 en 36  jaar oud is sal op Woensdag, 23 Augustus in die Potchefstroom landdroshof verskyn.

You can read the full story on our App. Download it here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button