Local newsNews

Inwoners tydens huisroof ontvoer

In ‘n ongewone voorval in Carletonville die afgelope week is twee inwoners deur huisrowers ontvoer.

Die voorval het verlede Dinsdag in Iridiumstraat gebeur.

Die inwoners was die aand by die huis toe twee gewapende mans instorm en geld eis.

Toe die inwoners nie geld gehad het om te gee nie, het die rowers hulle selfone gegryp. Hulle het ook ‘n seun en ‘n jong vrou gegryp en ontvoer.

Die twee is egter gelukkig later vrygelaat.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button