Local newsNews

Nigeriese man vasgetrek vir besit van dwelms

Die polisie het beslag gelê op 34 sakkies Crystal Meth, Mandrax tablette en CAT.

Lede van die Fezile Dabi Distrik Trio taakspan in samewerking met misdaadintelligensie het gister, Dinsdag 17 April, in Parys beslag gelê op verskeie sakkies Crystal Meth, Mandrax tablette en CAT. Die dwelms het ‘n totale geraamde straatwaarde van R6 500.
‘n Nigeriese man is op ‘n klag vir die besit van dwelms gearresteer nadat die dwelms by hom gevind is.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button