Local newsNews

Vaaldam-sluise lok besoekers van heinde en ver

VAALDAM. - Met 12 sluise oop by die Vaaldam was dit te wagte dat mense soos oudergewoonte die damwal sou besoek om die skouspel te besigtig en op kamera vas te vang.

Die afgelope naweek was lekker besig en mense het voortdurend gekom en gegaan. Daar was behoorlik ‘n verkeersophoping met tye, maar niemand het hul daardeur laat afsit nie.

Dit was beslis ‘n geskiedkundige gebeurtenis wat mense self wou sien.

Hier is van die besoekers en bedrywighede laat Sondagmiddag by die damval.

Foto’s: Elsje Vermeulen

https://vaalweekblad.com/156189/vaaldam-sluise-lok-besoekers-van-heinde-en-ver/?fbclid=IwAR0Jkdrks6ank_iuKCPZf_JBXWWZYMi4WQp5M_JnrSbwuUsuEz6VfJhrBro

 

Related Articles

Back to top button