Local newsNews

Callies se Eerstes deur na semi-finaal

Hulle het sover 'n baie goeie seisoen.

Hoërskool Carletonville se eerste rugbyspan is dié siesoen op die wenpad.
Die span het Saterdag in die kwartfinaal van die SDC Noordvaal Kampioenskappe teen Hoërskool Elspark van Germiston te staan gekom.

Callies het hulle egter nie deur dié opponente laat onderkry nie en het die wedstryd 22 – 12 gewen.

Hulle kom Saterdag, 3 Augustus teen High School Witbank te staan in die semi-finaal. “Ons is baie trots op die span,” sê die skool se woordvoerder, Sandra Venter.

Related Articles

Back to top button