Local newsNews

Twee oorlede na minibustaxi voertuig tref

Die ongeluk het op die N12 net buite Potchefstroom gebeur.

Twee vroue is opslag dood nadat ‘n minibustaxi hul voertuig op die N12 net buite Potchefstroom in die rigting van Klerksdorp getref het.

Hierdie ongeluk het omstreeks 21:57 op Sondagaand, 24 Maart plaasgevind.

Die taxibestuurder het glo agter in die voertuig vasgery. Hy het ernstige beserings opgedoen en is per ambulans na ‘n hospitaal vervoer.

Die bestuurder van die voertuig het nie beserings opgedoen nie.

Alle owerhede was op die toneel.

 

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button