News

Video: Deelkraal se kantore brand

Onrus neem toe in die voormalige myndorp wat reeds vir jare in privaat besit is.

Die kantore in die voormalige myndorp Deelkraal is kort vantevore aan die brand gesteek.

Sover vasgestel kan word, volg die brand op protesaksies die agelope paar dae van inwoners wat nie die eienaars van Deelkraal vir dienste wil betaal nie.

Die polisie is tans op die toneel.

Daar is tans verskeie regsgedinge oor probleme wat met Deelkraal verband hou, waarvan sommige in die Hooggeregshof en ander by die Direkteur van Openbare Vervolging vir beslissing is.

Dit lei tot regsimplikasies wat beriggewing oor wat in Deelkaal aan die gang is, beperk.

Kyk hier na wat in Deelkraal aan die gang is:

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button