NewsNews

President sal nasie toespreek

Die president wil inwoners van die land toespreek.

Die president van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa, sal Maandagaand (30 Oktober 2023) die nasie toespreek.

Dit volg nadat die Springbokke Saterdagaand (28 Oktober 2023) die Rugby Wêreldbeker in Frankryk gewen het deur Nieu-Seeland 12-11 te klop.

Volgens Vincent Magwenya, ‘n woordvoerder in die presidensie, sal Ramaphosa omstreeks 20:00 die nasie toespreek.

Dit sal uitgesaai word.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button