Local newsNews

Man in erf vermoor

Nog 'n gewelddadige aanval in Carletonville.

‘n Inwoner van Aloestraat in Carletonville is verlede week koelbloedig vermoor.

Die man en sy vriendin het op 10 Oktober omstreeks 22:30 by die huis aangekom en met in hul voertuig in die erf ingery.

Twee mans het skielik op hul afgestorm en geld geëis. Een was gewapen.

Toe die inwoner sê dat hy niks by hom het nie, het die rower hom in sy motor doodgeskiet.

Hulle het toe weggehardloop sonder om iets te vat.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button