CommunityNews

Kerk bied pretloop aan

Die NG Kerk Oberholzer-gemeente bied môre ‘n pretloop aan.

Deelnemers sal tussen 10 km, 5 km en 2.5 km afstande kan kies. Die pretloop sal by die kerk se terrein in Vleistraat begin en eindig.
Die 10 km pretloop begin om 07:30, terwyl deelnemers aan die ander twee afstande om 08:00 sal wegspring.
Deelnemers sal reeds van 07:00 af kan inskryf en daar sal waterpunte langs die roete wees, sowel as stalletjies waar eet- en drinkgoed te koop sal wees.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button