NewsNewsSportSport

Laerskool Fochville se netbal bo

Twee netbalspanne van Laerskool Fochville het die afgelope seisoen presteer.

Laerskool Fochville se o.10A netbalspan het 27 Mei met die goue medalje weggestap toe hulle as die D2 ligawenners aangewys is. Voor is Leané Menezes, Delanie Nel, Jana Mulder, Kay-Dee van Rooyen en Ilze Heyl. Agter is me. Elanie Nel (hulpafrigter), Tianelle Grobler, Razaria Visagie, Weanay Kies en me. Ursula Dippenaar (hoofafrigter).
Laerskool Fochville se o.10A netbalspan was die naaswenners in die D2 liga. Voor is Jané Nel, Jaelyn Visagie, Tionette Meyer en Mieka Prinsloo. Agter is Cheritha Bachfischer, Amoné Grobler, me. Jacolien van der Merwe (afrigter), me. Sammy Oosthuizen (afrigter), Alana van der Merwe en Roxanne Nel. Foto’s: Verskaf

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button