NewsNews

Baba dogtertjie in asblik gevind

Met aankoms was die baba reeds oorlede.

Die lyk van ‘n baba dogtertjie is vandag (13 Junie) in ‘n asblik in Potchefstroom gevind.

Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, is dié maatsakppy se mediese reaksie omstreeks 13:00 ontbied nadat ‘n persoon wat blikkies bymekaar maak op die baba se lyk in Albert Luthuli afgekom het.

“Met aankoms was die baba reeds oorlede. Ons pleit by mense wat hulself in so n situasie bevind om eerder gebruik te maak van die babakluise in Potchefstroom. Hierdié kluise word deur Mooirivier Beskerming gemonitor,” het Haefele gesê.

Lees die oorspronklike berig op die webwerf van die Herald se susterkoerant Potchefstroom Herald hier:

Baba dogtertjie in asblik gevind | Potchefstroom Herald

Related Articles

Back to top button