NewsNews

Vreemde vrugverskynsel verbaas

"Dit was ongewoon hard. Toe ek dit uiteindelik oopkry, sien ek hierdie klein baba papaja binne-in.

‘n Inwoner van Potchefstroom, mev. Machteld van Aswegen, se verbasing was groot toe sy verlede week twee papajas in een vrug gevind het.

Die klein “papaja” wat binne die groot papaja (regs) gevind is.

Volgens Van Aswegen het sy eers gedink dit is ‘n versteende papaja toe sy sukkel om die vrug oop te sny.
“Dit was ongewoon hard. Toe ek dit uiteindelik oopkry, sien ek hierdie klein baba papaja binne-in. Daar was geen pitte in die papaja self nie. Dit lyk amper soos ’n papaja-fetus,” skerts sy.

Related Articles

Back to top button