Natasha Frederika Wheeler Barnard is op 4 Maart oorlede na sy by die The Boulevard aangerand is. Vyf verdagtes is net meer as ‘n maand later, op 5 April, gearresteer. Volgens die Fochville polisie se kommunikasiebeampte, Sers Tunase Elsie Majola, met Maryna Doyle (37), Sidney Scheepers (41), Cecilia Storbeck (23), Twane Wienand (31) en Rudolf Pretorius (23) vandag in die Fochville Landdroshof in verband met die voorval verskyn. Doyle, Scheepers, Storbeck en Wienand is elk op borg van R5 000 vygelaat terwyl borg van R10 000 aan Pretorius toegestaan is.
Related Articles
Check Also
Close
-
Weekend accidents claim two livesSeptember 12, 2024