NewsNews

Dit raak-raak aan die brug!

Dis gevaarlik naby!

“Scary!”

Dis hoe motoriste wat oor die laagwaterbrug oor die Vaalrivier na die ingang van die Parys Golf & Country Estate gery het gister, die rit beskryf met die Vaal se kolkende massa wat raak-raak aan die brug se kante.

En sonder reëlings langs die kante van die brug moet jy maar jou oë op die pad hou.

Lees die volledige berig op die webwerf van die Herald se susterskoerant Parys Gazette hier:

Dit raak-raak aan die brug!! | Parys Gazette

Related Articles

Back to top button