CommunityNewsNewsPhoto Galleries

Callies se nuwe leiers

Hoërskool Carletonville het onlangs hul nuwe leiers aangewys.

Dié groep gaan verseker dat alles by die skool reg verloop in 2022.
Hoërskool Carletonville se hoofleiers is Elaine Ainsley (onderhoofmeisie akademie), Zane Eloff (onderhoofseun sport), Nikita Grobbelaar (hoofmeisie), Zander J. van Vuuren (hoofseun), Okuhle Mayile (onderhoofmeisie sosiaal) en Tjaart Nortje (onderhoofseun kultuur).

Related Articles

Back to top button