NewsNews

Dubbel-moord skok Oranjeville, verdagtes reeds vasgetrek

Die klein, rustige dorpie se inwoners was Donderaand erg geskok oor 'n dubbel-moord in hul midde.

Die polisie het Donderdag omstreeks 18:15 op die liggame van Johannes van Vuuren (80) en Dorothia van Staden (58) afgekom, nadat Van Staden se man verskeie kere probeer het om haar te kontak en later ‘n familielid gevra het om te gaan kyk wat aangaan. Van Vuuren is in die binnehof aangetref met veelvuldige meswonde en Van Staden is in die motorhuis gevind met veelvuldige hoof- en lyf-beserings.

Lees die volledige berig in Vaalweekblad, die Herald se susterskoerant, by hierdie skakel: 

Dubbel-moord skok Oranjeville, verdagtes reeds vasgetrek – Vaalweekblad

Related Articles

Back to top button