NewsNews

Man veg om oorlewing nadat hy van leer af val

’n Bekende inwoner van die Vaaldriehoek veg tans om sy lewe in die hoësorgeenhid van die Netcare Milpark-hospitaal in Johannesburg ná dié fratsongeluk vroeër die week.

VEREENIGING. – Stephen “Steve” Jackson, ’n afgetrede aanlegbestuurder by ArcelorMittal Suid-Afrika en kranige Comrades- en Ysterman-atleet van Vereeniging, het Woensdag (04 Augusutus 2021) hoofbeserings opgedoen toe hy glo van ’n leer geval het.

Die Herald se susterskoerant Vaalweekblad verneem hy is per helikopter na die Netcare Milpark-hospitaal in Johannesburg geneem waar hy tans behandling ontvang.

Hy is glo aan ’n asemhalingsmasjien gekoppel.

Vereeniging-man veg om oorlewing nadat hy van leer af val | Vaalweekblad

Related Articles

Back to top button