NewsNews

Ysige weer is môre hier

Inwoners moet solank voorbereidings tref om hul plante en diere teen die koue te beskerm, want môre aand sal die kwik onder vriespunt daal.

Inwoners moet solank voorbereidings tref om hul plante en diere teen die koue te beskerm, want môre-aand sal die kwik onder vriespunt daal.

Vandag is die laaste dag wat die minimum temperatuur bo 3° sal draai. Volgens die weer-webwerf Accuweather sal die temperatuur in Carletonville en Fochville Dinsdagoggend (13 Julie) daal na 4° terwyl Woensdag se minimum temperatuur ‘n ysige -5° sal wees.

Volgens Accuweather word die volgende minimum en maksimum temperature vir die res van die week in Carletonville en Fochville só voorspel:

  • Dinsdag (13 Julie) – minimum -5° en maksimum 11°
  • Woensdag (14 Julie) – minimum 1° en maksimum 15°
  • Donderdag (15 Julie) – minimum 1° en maksimum 16°
  • Vrydag (16 Julie) – minimum 1° en maksimum 16°
  • Saterdag (17 Julie) – minimum 2° en maksimum 16°
  • Sondag (18 Julie) – minimum 1° en maksimum 19°

Related Articles

Back to top button