NewsNews

President praat weer Sondagaand

President praat weer Sondagaand

President Cyril Ramaphosa gaan weer môre-aand (Sondag 27 Junie) die land toespreek.

Die nasionale nuusnetwerk eNCA het die president se “familie-toespraak” bevestig. Dit gaan om 20:00 plaasvind.

Die land se Coronavirus bevelsraad het vroeër die week sowel as vandag vergader om die president se toespraak sowel as die moontlikheid dat Suid-Afrika weer na ‘n strenger vlak van inperking geskuif kan word, bespreek.

Related Articles

Back to top button