NewsNews

DRINGEND: Help vind asseblief my pa!

Vragmotorbestuurder word al 2 dae vermis.

‘n Baie bekommerde leser van die Herald se susterskoerant Vaalweekblad, Jollie de Beer, pleit:

My pa is al vir 2 dae weg. Hy was laaste in die Meyerton-omgewing. Sy trok is by die depot gekry met al sy goed net soos hy dit gelos het.

 

Mense, ek smeek julle … as julle hom sien, bel my dadelik 084 273 1927. ASSEBLIEF ASSEBLIEF ASSEBLIEF…………….. Deel so ver julle kan sodat ons hom kan kry.

Jollie de Beer se pa word reeds vir 2 dae vermis. https://vaalweekblad.com/96932/dringend-help-vind-asseblief-my-pa/

Related Articles

Back to top button