NewsNews

Oom Wessel se familie dringend gesoek

As jy familie van hom is of sy familie ken, kontak asseblief die Parys-hospitaal

Lené Seur vra of daar dalk mense in is wat vir Oom Wessel op die foto ken of familie van hom is?

Indien wel, kontak asseblief die Parys-Hospitaal by  073  954  8315 of kontak Lené by 076 349 1672.

Oom Wessel (van onbekend) wat tans in die hospitaal in Parys is.

Related Articles

Back to top button