Volgens Benoni se suster, Margaret de Bruyn, is hy laaste by Uncle Harry’s Roadhouse in Randfontein gesien.
Hy het glo ‘n groen langbroek, swart hemp en rooi hoed gedra.
Volgens Margaret gaan Benoni se foon dadelik na voicemail oor as hulle hom bel. Mense met inligting kan Margaret by 071 288 5366 skakel.