Die mis het so dik gehang dat mens skaars die Vrystaatse oewer van die Vaalrivier van Vereeniging se kant af kon sien.
Vaalweekblad se Christiaan Cloete het met sy kamera gaan inloer.
Het jy dalk ook foto’s geneem van vanoggend se mistigheid?
Deel gerus jou foto’s met ons. Stuur jou foto’s na Christiaan.Cloete@media24.com