NewsNews

Boom val karavaan kis

'n Boom het vanoggend (10 November) omstreeks 11:30 'n karavaan in McRoodelaan naby die N12 in Potchefstroom plat geval.

‘n Boom het vanoggend (10 November) omstreeks 11:30 ‘n karavaan in McRoodelaan naby die N12 plat geval.

Die munisipaliteit se parke afdeling en die brandweer is tans op die toneel om die boom op te saag en van die karavaan wrak af te verwyder. Gelukkig is niemand beseer tydens die voorval nie. Plaaslike verkeer is ook op die toneel.

Na wat verneem word was die eienaar op pad terug van vakansie af toe die boom op sy karavaan beland.

 

Hier is ‘n skakel na die oorspronklik berig:

https://potchefstroomherald.co.za/80771/boom-val-karavaan-kis/

Related Articles

Back to top button