Dié getal het die afgelope naweek tot meer as 3 000 gestyg.
Volgens statistieke van die Gauteng department van gesondheid is daar nou 3 012 inwoners wat met die siekte besmet is. Van hulle het 2 634 reeds herstel.
Elders in die Wesrand is daar 7 447 gevalle in Mogale City, waarvan 6 105 reeds herstel het en 3 855 in Rand West, waarvan 2 634 reeds herstel het.
Daar is reeds 286 inwoners van die Wesrand aan Covid-19 oorlede.