NewsNews

Kyk hier… Miané hoor haar ma praat

Miané Bachran (2) het op 13 Julie bilaterale kogliêre inplantings gekry. Verlede Donderdag is die apparaat vir die eerste keer aangeskakel.

Kyk gerus hier na die video van haar reaksie toe sy vir die eerste keer haar ma se stem duidelik kon hoor.

 
 

Haar tannie, Marizelle van Sasolburg het laat weet dit gaan goed met die kleinding en dat dit ‘n belewenis is om haar te sien reageer op als wat nuut is. Miané moet nou eers gewoond raak aan natuurlike klanke. Die apparate sal 25 Julie harder gestel word. Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig: https://vaalweekblad.com/71042/kyk-hier-miane-hoor-haar-ma-praat/

Related Articles

Back to top button