NewsNews

Wag geskiet in transito-roof

Wag geskiet in transito-roof

In ‘n transito-rooftog vanoggend in Frikkie Meyer Boulevard, Vanderbijlpark, is ‘n veiligheidswag in sy enkel raakgesiet.

ER24 het die beseerde wag op die toneel behandel.

Die die ander drie veiligheidswagte wat in die voertuig was, is nie beseer nie.

Elsje Vermeulen van Vaalweekblad berig dat die voorval net na die Wawielbrug buite die dorp plaasgevind het, en dat plofstof deur die rowers gebruik is.

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:

https://parysgazette.co.za/40083/wag-geskiet-in-transito-roof/?fbclid=IwAR3NcjLH5Am1BNrDiSbcsDhX2A7S6dgYbKTa4L8DRRe2DG6sJTtLjqSkLPI

Related Articles

Back to top button