NewsNews

9 Julie: Merafong se Covid-19 getalle styg verder

Die Gauteng departement van gesondheid het kort vantevore die nuutste syfers bekend gemaak.

Hier is nou 1 097 mense wat positief vir die virus getoets het in die Merafong City munispale gebied. Altesaam 414 van hulle het reeds herstel.

Elders in die Wesrand is daar nou 2 568 mense wat positief getoets het in Mogale City (344 van hulle het herstel) en 1 068 in Rand West (waarvan 213 herstel het).

Daar is ook 94 mense in die Wesrand wat positief getoets het wat nie van ‘n spesifieke munisipale gebied kom nie.

Altesaam 46 pasiënte in die Wesrand is al van die siekte dood.

Related Articles

Back to top button