NewsNewsSportSport

Wag ‘n bietjie – jy ry nêrens om te gaan oefen nie

So moet jy oefen

As jy gedink het jy gaan in jou motor klim en in ‘n park, iewers langs die rivier of waar ‘n lekker opdraand is gaan oefen – dan is die antwoord nee.

Jy mag net binne ‘n radius van 5km van jou huis af oefen

 

Dit beteken jou oefenroete begin en einde by jou huis volgens vlak 4 inperkingsregulasies.

 

En dan mag jy ook net oefen tussen 06:00 en 09:00 soggens. Jy kan stap, draf  of fietsry, maar wat jy ookal doen mag nie in ‘n groep gedoen word nie.

Vir dié wat gewonder het oor maskers – ja as jy oefen moet jy ook ‘n masker dra, want sodra jy uitbeweeg in die straat is ‘n masker ‘n moet.

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:

https://parysgazette.co.za/37405/wag-n-bietjie-jy-ry-nerens-om-te-gaan-oefen-nie/

Related Articles

Back to top button