NewsNews

VIDEO: Haelstorm veroorsaak oral groot skade

In Potchefstroom se sentrale sakekern is woonstelle beskadig wat baie mense se wonings onder water gelaat het.

Behalwe vir die tent wat gisteraand op die Joolplaas omgewaai het, het die storm wat Potchefstroom op 30 Januarie omstreeks 19:00 getref het, in ander dele van die stad groot skade aangerig.

In die sentrale sakekern is woonstelle beskadig wat baie mense se wonings onder water gelaat het. Bome is in ander dele van die dorp omgewaai terwyl dakke as gevolg van die hael geknak het.

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike berig:

https://potchefstroomherald.co.za/69268/video-haelstorm-veroorsaak-oral-groot-skade/

Related Articles

Back to top button