NewsNews

PAWS doen ondersoek na hond met windbuks geskiet is

PAWS doen ondersoek na hond met windbuks geskiet is

Die Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS) is tans besig met ‘n ondersoek nadat ‘n hond gister (3 Junie) omstreeks 12:30 in Kockstraat in Potchefstroom met ‘n windbuks geskiet is.

Volgens Darren Kruger, voorsitter van PAWS, is die eienaars van die hond baie ontsteld oor wat gebeur het.

“Dit is ‘n baie hartseer situasie,” het hy gesê.

Kruger het inwoners gevra wat moontlik inligting oor die voorval het om PAWS by (018) 294 3865 te skakel.

Related Articles

Back to top button