NewsNews

Betogers versper weer N12

Die N12 tussen Klerksdorp en Ikageng is vandag (11 September) weer deur betogers met brandende bande versper.

Die N12 tussen Klerksdorp en Ikageng is vandag (11 September) weer deur betogers met brandende bande versper.

Betogers het Saterdagoggend (8 September) ook die pad versper.

Die mense betoog glo teen die manier wat erwe in die area uit gedeel word asook dienslewering.

Die pad is in albei rigtings versper. Motoriste is aanbeveel om alternatiewe roetes te ry.

You can read the full story on our App. Download it here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button