Local newsSchools

Dagbreek se ATKV redenaars

Hierdie twee redenaars hou hul skool se naam hoog.

Twee redenaars van Laerskool Dagbreek, Suné Rudolph en Mihane Nel, het vir hulle ‘n plek in die semi-finale van die ATKV Redenaarskompetisie losgepraat. Albei is uit meer as 150 leerders in hul afdeling in die Gauteng-Wes-streek gekies.

You can read the full story on our App. Download it here.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Back to top button