Local newsNews

Skryf in vir Matriekrok van die Jaar kompetisie

Ons area se lieflike meisies kan weer hul pragtige rokke wys.

As gevolg van die gewildheid van die Herald se Matriekrok van die Jaar kompetisie bied ons dit vanjaar weer aan.

Die inskrywings vir hierdie kompetisie is reeds oop en meisies kan met hul besondere rokke spog wat hul na die spesiale geleentheid gedra het.

Indien jy dink dat ‘n foto van jou in jou rok kan wen, kliek op hierdie kode wat jou na ons webwerf sal neem om in te skryf:

https://www.citizen.co.za/carletonville-herald/matric-dress-competition/

Diegene wat wil inskryf, kry tot 8 November kans foto’s van hulle in hul spesiale rokke in te stuur.

Related Articles

Back to top button